
'n Man se ergste nagmerrie het waar geword - hy het 'n muisstert in sy hamburger by 'n gewilde wegneemrestaurant gevind.
Die man het laasmaand in die dorpie Temuco in Chili sy burger gehap en agtergekom daar's iets wat nie daar hoort nie.
Hy het dit na die gesondheidsowerhede geneem.
Dit wás toe inderdaad 'n stukkie stert wat tussen die brood en die kaas vasgesit het.
Die stert was glo taamlik "well done" gekook ook nog.
'n Ondersoek het later getoon dat die muisstert aspris in die hamburger gesit is.
Die McDonalds-tak bly gesluit totdat die owerhede 'n boete oplê het.
e-pos artikel Druk artikel KRY DIE BURGER OP: Jou selfoon
Is dit 'n muisstert in my burger? | Die Burger
Altijd leuk, even wat Afrikaans tussendoor. Te lezen is het wel, maar ik versta er niks van![]()
To view links or images in signatures your post count must be 10 or greater. You currently have 0 posts.viejo pendejo se extravia

Wat ontzettend vies. Nu sowieso nooit bij mc eten. Haatte het al hoor.
ZA is goed te verstaan mark, ik versta t goed, dus jij ook![]()

Zeg, het was in Chili, no worries.
Ben jij Belg?Oh ben je er geweest of ken je Afrikaners?

Die appel val nie ver van die boom nie.
L’esprit d’escalier.
To view links or images in signatures your post count must be 10 or greater. You currently have 0 posts.
Bladwijzers